Publication

Friday - 19th June, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Smokkelaar se lot beslis

STILBAAI - Alan Bushby (52) is in die Kaapse hooggeregshof tot 10 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis vir sy aandeel in ’n saak waarin altesaam nege mense betrokke was. Die saak hou verband met die smokkel van meer as 400 kg kokaïen deur die...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 12th June, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Stilbaai-atlete gereed vir Comrades

STILBAAI - Met die 2026 Comrades-marathon net dae weg het nege Stilbaai-hardlopers wat aan die wêreldbekende ultramarathon gaan deelneem, Saterdag 6 Junie tydens die Stilbaai-wes-parkrun ’n gepaste afstuur ontvang. Na ’n vroegoggend oefensessie het...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 5th June, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Lodelia breek MUT Miler-rekord

RIVERSDAL - Die oud-riversdaller, Lodelia Kombrink (41), het verlede naweek haar naam in die rekordboeke van Suidafrikaanse ultrabergwedlope geskryf toe sy die eerste vrou was om die uitmergelende Mut Miler (168 km)-afdeling van die Mountain Ultra...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 29th May, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Inwoners betoog teen polisie en justisie

HEIDELBERG - Ongeveer 50 ontevrede inwoners van Heidelberg, Slangrivier en omliggende plase het Maandagoggend, 25 Mei, voor die plaaslike polisiestasie betoog waar ernstige aantygings van korrupsie, bedrog en swak dienslewering teen die polisie en die...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 22nd May, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Familie eis geregtigheid

HEIDELBERG - Dié dorp is weereens diep geskok na ’n jongman vir die tweede keer binne die bestek van 17 maande nog ’n lewe van ’n persoon geneem het. Noodlottig gesteek Dié keer is die lewe van Pieter John Oktober (39), in die vroeër oggendure van...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 15th May, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Heidelbergers oorleef stormdrama

HEIDELBERG - Met die hewige stormwinde en reën, wat groot gedeeltes van die Wes-kaap die afgelope tyd kniehalter, en die nuus dat twee werkers en inwoners van hier, wonderbaarlik ’n noue ontkoming in die hart van Meiringspoort gehad het, kan daar net...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 8th May, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Waterwoede in Hessequa

ALBERTINIA - Groot ontevredenheid heers steeds onder inwoners van Albertinia oor die gehalte van hul drinkwater, met talle inwoners wat beweer die water is nie veilig vir menslike gebruik nie. Video’s van vuil water lters wat glo weekliks skoongemaak...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 1st May, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Kleuter sterf op toneel

SWELLENDAM - ’n Donker wolk van hartseer hang oor die gemeenskap ná die tragiese dood van die tweejarige Nazeem van Wyk in ’n ongeluk buite Slangrivier en die afsterwe van Jason Adams (21), wat Woensdagmiddag 29 April omstreeks 14:30 sy stryd om lewe...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 24th April, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Grondtwis woed in Stilbaai

STILBAAI - Toenemende spanning oor ’n omstrede grondhervormingsprojek in Stilbaai, het opnuut opgevlam nadat die Hessequa-munisipaliteit die proses rondom twee plaasgedeeltes indringend bespreek en formeel betwis het. Met byna 300 inwoners wat ’n...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 17th April, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Stilbaai: grond vir kleinboere

STILBAAI - Die onlangse aankoop van twee plase langs die R305 deur die departement van grondhervorming en landelike ontwikkeling het gemengde reaksie in die Stilbaai-omgewing ontlok. Terwyl die projek daarop gemik is om kleinskaalboere op ’n...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 10th April, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Lang ure weg van families vir veiliger Paasnaweek

HESSEQUA - Terwyl baie gesinne die Paasnaweek saam deurgebring het, het lede van beskermingsdienste en die polisie hul eie families agtergelaat om lang ure aan diens te wees en veiligheid op die paaie te verseker. Hul opoffering, saam met verhoogde...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 3rd April, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

UTSB: Deelnemersgetalle groei

Met opgewondenheid wat tasbaar in die dorp se lug hang, word die dae nou afgetel na vanjaar se Ultra Trail Sleeping Beauty (UTSB) bergwedloop wat op 11 April by Windhoek Gasteplaas net buite Riversdal plaasvind. Inskrywings vir die gewilde byeenkoms...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 27th March, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Reusepampoene wag op Heidelberg-feesgangers

HEIDELBERG - Opwinding bou op in Heidelberg waar inwoners en besoekers dié naweek weer saamtrek vir die gewilde Heidelberg Groot Pampoenfees - met alle oë gevestig op die groot vraag: wie gaan vanjaar die swaarste pampoen inweeg? Die jaarlikse fees,...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 20th March, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

BRANDSTOFSKOK .

RIVERSDAL - ’n Eskalerende kon ik in die Midde-ooste stuur skokgolwe deur Suid-afrika se ekonomie, met kenners wat waarsku dat skerp stygings in brandstofpryse boere, besighede en verbruikers swaar gaan tref. Intussen kan boere in Riversdal reeds die...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 13th March, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Cars bring hoop vir diere in Melkhoutfontein

STILBAAI - Die Community Animal Rescue Society (Cars) van Riversdal het Donderdag en Vrydag, 5 en 6 Maart, ’n massasterilisasie in Melkhoutfontein gedoen. Sandra Lotz van Cars het vooraf deur die strate van Melkhoutfontein gestap om honde en katte te...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 6th March, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Stilbaaiers in Dubai bly kalm te midde van spanning

STILBAAI - Hoewel die situasie in die Midde-ooste tans op ’n mespunt en baie vloeibaar is, gaan die lewe aan soos normaal. Suid-kaap Forum het met vier verskillende mense gesels en hier is hulle stories. Natasha Kellies Natasha is van Riversdal en...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 27th February, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Openbare werke faal Stilbaai-hawe

STILBAAI - Die krag wat af is, die hawe wat in donkerte gehul is en vissermanne wat sonder ys sit - dit is die harde werklikheid wat die afgelope week by Stilbaai-hawe afgespeel het. Wat begin het as ’n administratiewe dispuut oor agterstallige skuld,...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 20th February, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

24-uur-sanitasiepunte ingestel

RIVERSDAL - Met bek-en-klouseer (BKS) wat reeds in dele van die Tuinroete bevestig is, het Riversdal se landbougemeenskap vinnig gemobiliseer om die verspreiding van dié hoogs aansteeklike virussiekte te keer. Drie sanitasiepunte is nou strategies in...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 13th February, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

BEK-EN-KLOUSEER SKOK

TUINROETE - Ná bykans ’n week van gespanne afwagting is die vermoedelike geval van bek-en-klouseer (BKS) op ’n suiwelplaas naby Hartenbos op Woensdag 12 Februarie deur die staatsveearts, dr. Leana Janse van Rensburg, as positief bevestig. Die plaas is...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 6th February, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM
Friday - 30th January, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

REGSTELSEL FAAL FAMILIE

RIVERSDAL - Groot ontevredenheid heers in Riversdal ná die vonnisoplegging van die Afrika-egpaar, wat skuldig bevind is in verband met die dood van Granwin Scholtz (34). Familie, vriende en gemeenskapslede het Vrydag die Riversdal-streekhof volgepak,...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 23rd January, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Reusevangs bring eer

STILBAAI - Stilbaai-polisie het die Vangs van die Jaar-toekenning tydens die Wes-kaapse polisie se provinsiale uitnemendheidstoekenningsgeleentheid vir 2025 ontvang. Wes-kaapse provinsiale kommissaris, luitenant-generaal (adv.) Thembisile Patekile,...

Read Full Story (Page 1)