Sarie
Baywatch se PAMELA ANDERSON
Baywatch se PAMELA ANDERSON Die nuwe sy ná skandes en pyn
Read Full Story (Page 1)Rolanda Marais
Mode met ’n tikkie Afrika Daai rooi lipstie Anderste Kersbome Tafels vol kleur
Read Full Story (Page 1)EKSKLUSIEF
’n Gewone dag bring liefde en ’n troue vir Nadia Valvekens: ‘Dis asof ek goud ontdek het’
Read Full Story (Page 3)Modeontwerper Gert-Johan Coetzee: Koster-plaasseun se pad na bo
Hy’t al van die beroemdste vroue in die wêreld aangetrek, van Oprah tot die Kardashians. Maar wanneer Gert-Johan Coetzee een van sy skeppings op ’n rooi tapyt in Hollywood of ’n loopplank in Londen sien, voel dit vir hom steeds effe onwerklik. “Ek...
Read Full Story (Page 4)Drie algemene dilemmas in verhoudings en kenners se raad om dit te hanteer
Soms weet jy nie hoe om ’n situasie te hanteer nie. Jy ken nie meer jou ‘maerder’ man nie. Of hy help nie met die baba nie . . . Julle is gevra om peetouers te wees, maar sien nie kans nie. Twee kenners wat daagliks met verhoudingskwessies te make het,...
Read Full Story (Page 4)SARIE VIER SAAM kykNET SE 25 JAAR
Sestien bekendes skitter op ons voorblad Nadia Hans Devonecia De Klerk Amalia Leah Bennie Emo Donnalee Hannes Lourensa Dean Simoné Reynardt Susanne Denise
Read Full Story (Page 1)Gimmie en Affie Lila Nienaber en Anouk Janse van Rensburg saam SARIE Nuwe Gesig
’n Affie en ’n Gimmie. Die een met haar oog pylreg op ’n mediese loopbaan en dra skaars grimering, die ander met ’n plan A, B, C én D vir ná skool en verlaat nie die huis sonder maskara nie. Anders, tog eenders. Want saam is die 18-jarige Anouk Janse...
Read Full Story (Page 4)Boekuittreksel: Bessie se hangkasbiblioteek deur Madelein Rust
“Ek dag ek kom om van verveling sonder jou, Bessie,” kerm Valerie met ’n onderlippie wat effens uitgestoot word. As ek ’n man was, sou ek dit nie kon weerstaan nie. “Ag, my ou duifie, daar raak ek weer meegevoer,” sê Ronald die ene boetvaardigheid....
Read Full Story (Page 4)








