Landbouweekblad

Thursday - 22nd January, 2026
Cover of Landbouweekblad

‘Plase dalk onkoopbaar’

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 8th January, 2026
Cover of Landbouweekblad

Nuwe rekords, ’n paar nuwe pyne en die trajek van die toekoms

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 25th December, 2025
Cover of Landbouweekblad

Manie Kortliks Nuut & nuttig Gee jouself ’n toekomsgeskenk Familieboerderye — 3 taai vrae om die Kersboom 6 kritieke besluite vir suksesvolle opvolgbeplanning Geldbeplanning:

Manie Kortliks winsgewendheid Nuut & nuttig Gee jouself ’n toekomsgeskenk Familieboerderye — 3 taai vrae om die Kersboom 6 kritieke besluite vir suksesvolle opvolgbeplanning Tim Atkin prys Kaapse terroir, maar maan oor

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 11th December, 2025
Cover of Landbouweekblad

Wat jy nie wil, maar móét weet

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 27th November, 2025
Cover of Landbouweekblad

SPESIAAL

• GRATIS! KRY JOU REËNVALKAART • VLIEGTUIG VIR ’N BOER • BANDETOETS • GEWASSE • 30-TON-KLUB (NOORD)

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 13th November, 2025
Cover of Landbouweekblad

SPESIAAL

• GROEI VIR GOUD • VLIEGTUIG VIR ’N BOER • NUUT: BANDETOETS

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 30th October, 2025
Cover of Landbouweekblad

KORING

Suid-Afrika se koringbedryf staan weer voor ’n krisis. Produsentepryse wat sedert 2023 daal, maak dit ál moeiliker om winsgewend met koring te boer. Die bedryf, met Graan SA aan die voorpunt, probeer om koringboere se mededingendheid van verskillende...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 16th October, 2025
Cover of Landbouweekblad

SPESIAAL

• VLIEGTUIG VIR ’N BOER ‘ROLLS-ROYCE’ VAN DIE LUG GETOETS • DIS MY PRODUK + BOEREKOS 27 IS HIER!

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 2nd October, 2025
Cover of Landbouweekblad

Konferensies bring kennis, hoop na afgeleë gemeenskappe

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 18th September, 2025
Cover of Landbouweekblad

Hiér’s enigste oplossing

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 4th September, 2025
Cover of Landbouweekblad

Redakteursbrief voorpunt met Fendt

My oorlede pa, met sy diep vrees vir veldbrande, het altyd gesê as mense eers veld aan die brand begin steek in die ekstensiewe veewêreld van ons Noordoos-Kaapse familieplaas, kan ons maar ophou boer. Deesdae word my pa se ergste vrese ál meer...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 21st August, 2025
Cover of Landbouweekblad

Die ander sê

Die integrasie van vee in wingerde is nou die sleutelelement in ’n groeiende beweging vir herlewingswingerdbou in die Wes-Kaap. Die grondkundige Bennie Diedericks vertel hoe beeste ’n nuwe manier van boer in die wynbedryf inspireer.

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 7th August, 2025
Cover of Landbouweekblad

Asem opgehou vir tariefvalbyl

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 24th July, 2025
Cover of Landbouweekblad

UITVOER

’n Ambisieuse projek van 700 Namibiese boere om hul eie beeste te slag, te verwerk en na uitgesoekte Europese markte uit te voer, word in Augustus hul eie verantwoordelikheid. Dit dek die tafel vir die hele land om boere te help om meer waarde vir hul...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 10th July, 2025
Cover of Landbouweekblad

Ontsluit só maksimum voordele

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 26th June, 2025
Cover of Landbouweekblad

Net só kan dit geklop word

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 12th June, 2025
Cover of Landbouweekblad

Diere se bydrae tot stikstof onderskat!

Mike Bosch se geharde hoenders loop hele Afrika vol

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 29th May, 2025
Cover of Landbouweekblad

Redders betaal R1,2m.boete vir rusperbande

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 15th May, 2025
Cover of Landbouweekblad

Herfsreën laat droë wêreld blom

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 1st May, 2025
Cover of Landbouweekblad

‘NUWE REGULASIES KAN PLATTELAND ONTWAPEN’

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 17th April, 2025
Cover of Landbouweekblad

Planne vir goeie én slegte tye

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 3rd April, 2025
Cover of Landbouweekblad

Streng seleksie vir strawwe suurveld

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 20th March, 2025
Cover of Landbouweekblad

Verligting is op pad

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 6th March, 2025
Cover of Landbouweekblad

30 jaar van groei – sonder die regering!

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 20th February, 2025
Cover of Landbouweekblad

DIVERSIFISERING

Moet Albert Smit nie op sy TV-voorkoms (en grappe) takseer nie. Hy’s ’n ernstige rooibosboer wat diversifiseer met sitrus en skape, en wat met woekergeld sy plek as vierdegeslagboer op die familieplaas Jakkalsvlei by Clanwilliam verdien het.

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 6th February, 2025
Cover of Landbouweekblad

DROOGTEREEKS

Hy raak skaam as mens hom die “maverick van die Boesmanland” noem, maar Christoffel Lombard van Loeriesfontein is beslis onortodoks as dit kom by planne maak om staande te bly in dié harde wêreld en te sorg dat sy 185 jaar oue boerdery in die familie...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 23rd January, 2025
Cover of Landbouweekblad

Hier’s jou aksieplan

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 9th January, 2025
Cover of Landbouweekblad

BOERVANDIEJAAR

In 1996, toe André (Oubaas) Brink (62) ná sy pa se dood Groot Phesantekraal oorgeneem het, was hy in ’n finansiële oorlewingstryd gewikkel. Intussen het hy die boerdery meer as tienvoudig uitgebrei. Hy is Landbouskrywers SA se Boer van die Jaar vir...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 26th December, 2024
Cover of Landbouweekblad

Ons boere wat inspireer

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 12th December, 2024
Cover of Landbouweekblad

NAELBYTSITUASIE

Die eerste deel van die somerreënseisoen is op party dele van Mpumalanga se Hoëveld só droog dat van die boere hul graan en oliesade dalk ’n derde keer sal moet oorplant. Alani Janeke neem bestekopname in hierdie uitgawe.

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 28th November, 2024
Cover of Landbouweekblad

SPESIAAL

• ENKELKAJUIT VIR ’N BOER • WIELE • GEWASSE

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 14th November, 2024
Cover of Landbouweekblad

SPESIAAL

• ENKELKAJUIT VIR ’N BOER • VEE • GROEI VIR GOUD

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 31st October, 2024
Cover of Landbouweekblad

JONG BOER

’n Jong ingenieur van die Swartland het in 2017, een van die droogste jare nóg, haar pos in Gauteng vaarwel toegeroep en begin boer. Alet van der Merwe het dit oorleef en geleer om vas te byt. Sy sien vanjaar uit na haar agtste oes op die familieplase.

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 17th October, 2024
Cover of Landbouweekblad

3 mistastings oor damme

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 3rd October, 2024
Cover of Landbouweekblad

Só breek jy kosteknyptang

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 19th September, 2024
Cover of Landbouweekblad

Soetmelksvlei: Draai die horlosie terug na die 1800’s

Soetmelksvlei: Draai die horlosie terug na

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 5th September, 2024
Cover of Landbouweekblad

SPESIAAL

• NAMPO KAAP (40 BLAAIE!) • TREKKER VIR ’N BOER

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 22nd August, 2024
Cover of Landbouweekblad

ROOIVLEISPRYSE

Hantam-veeboere, soos Franchwa Batt, voorsitter van die Loeriesfontein-boere-unie, wat hier sy diere voer, het onlangs ’n indringende vergadering gehou om skaappryse wat die afgelope vyf jaar dieselfde bly, terwyl insetprys bly styg, te bespreek.

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 8th August, 2024
Cover of Landbouweekblad

BEESBOERDERY

Die Prins loos van Volksrust spring nie van die eenbedryf of ras na die ander nie, maar is ook nie bang om tydige veranderinge aan te bring as dit vooruitgang beteken nie. Hulle vertel in dié uitgawe van hul suksesresep met Brahmane en Simbras.

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 25th July, 2024
Cover of Landbouweekblad

Só maak SAID lekker geld uit boere

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 11th July, 2024
Cover of Landbouweekblad

Sak en pak terug ná 17 jaar in Australië

Read Full Story (Page 1)