Kuier

Thursday - 29th January, 2026
Cover of Kuier
Thursday - 15th January, 2026
Cover of Kuier

daai ware WENSPAN! Zoë en caylane smeul VOOR KUIER SE KAMERA

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 1st January, 2026
Cover of Kuier

Joukind:Ja,’nnuweskooljaarkan intimiderendvoel,maarprobeerdié

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 4th December, 2025
Cover of Kuier

K e r s w e n s e: O n s l e s e r s e n c e l e b s d e e l h u l b e s t e w e n s e v i r d i e f e e s t y d

Dié was die eerste jaar sonder my mamma; die jaar van al die eerstes sonder haar. Dit was my swaarste jaar, maar tog ook die beste, want in hierdie selfde swaar is die beste weergawe van my gebore. Ek is dankbaar vir die asemrowendste...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 20th November, 2025
Cover of Kuier

MINDERJARIGE MISDADIGERS

Hoekom word 18-jariges se identiteit beskerm – selfs as hulle moor?

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 6th November, 2025
Cover of Kuier

Sien binne:

Woordsoeke Fotoblokraaie Mini-blokraaie Hoe goed ken jy jou hits en sêgoed? Kô’ ô’s gayle! Celebs deel hul gunsteling-sêgoed Antie Val sê ‘it soes ‘it is Leer praat Afrikaaps Toets jou TV- en sportkennis Kinderspeletjies en nog hope meer

Read Full Story (Page 2)
Thursday - 23rd October, 2025
Cover of Kuier

SKEMERGROND-STER MAAK HART OOP . . .

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 9th October, 2025
Cover of Kuier

Sien binne:

Woordsoeke Fotoblokraaie Mini-blokraaie Hoe goed ken jy jou hits en sêgoed? Kô’ ô’s gayle! Celebs deel hul gunsteling-sêgoed Antie Val sê ‘it soes ‘it is Leer praat Afrikaaps Toets jou TV- en sportkennis Kinderspeletjies en nog hope meer

Read Full Story (Page 2)
Thursday - 25th September, 2025
Cover of Kuier

Inspirasie :‘ My stryd met lupus– pyne n lyding van byna 2 dekades’

Inspirasie:‘Mystrydmetlupus– pynenlydingvanbyna2dekades’

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 11th September, 2025
Cover of Kuier

Loopbaan: Distrik6seprof.Rozena sereisasaktivis,feminis,akademikus

Ontmoet jy prof. Rozena Maart (63), weet jy sommer jou siening oor jou herkoms as ’n bruin mens gaan diep verryk word. Want, nie nét stuur sy die land se navorsingskip oor rassekwessies nie, maar sy’s ook ’n...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 28th August, 2025
Cover of Kuier

Radioman veg nou óók teen hartkwaal wat sy ma en drie sibbe eis

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 14th August, 2025
Cover of Kuier

Gesondheid: Ken jy jou fiksheid souderdom? Jip, hoe ou dis jóú lyf?

Is jy dalk taamlik fiks? Of is jy bekommerd dat jou liggaam vinniger verouder as wat dit moet? Verskeie faktore kan jou fiksheidsouderdom beïnvloed, maar die wonderlike ding van dié getal is: dis nie permanent nie. Hoe fiks jy is, hang grootliks af van...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 31st July, 2025
Cover of Kuier

ABDU: GAME VIR PRET OP TV!

als oor sy nuwe reeks, drome en die vrou wat hom anker . . .

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 17th July, 2025
Cover of Kuier

KEENAN EN TOUFIQ VAT OOR OP SOCIALS

dis ‘baba’! ons kuier met die gewilde tiktok-duo wat die land laat skater

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 3rd July, 2025
Cover of Kuier

Sop: Níks sê troos en snoesigheid soos ’n soppie in bibberweer nie!

BUTTERNUT-SOP MET GEROOSTERDE KNOFFEL Genoeg vir 4-6 mense BESTANDDELE 2 groot butternuts, in kwarte gesny en pitte verwyder 4 tamaties, gehalveer 1 heel knoffelbol 2 eetlepels olyfolie sout en vars peper, gemaal 2 koppies hoender-stock ½ koppie...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 19th June, 2025
Cover of Kuier

HALLO, KUIER-LESERS!

As jy rugby royalty op die voorblad soek wat doer annerkant die waters in die Ooste klubrugby speel, dan moet jy woeker, duimvashou en skietgebedjies opstuur! Toe ons moes besluit wie op ons Vadersdag-uitgawe gaan pryk, het die Bokblits Cheslin Kolbe...

Read Full Story (Page 4)
Thursday - 5th June, 2025
Cover of Kuier

Inspirasie: Ouma’s-kind Anthony sevideoviralnáverlangehompak

Die krag van ’n ouma. Dís hoe jy die impak en reaksie kan opsom van ’n viral TikTok-video wat Anthony Timotheus (29) van Bellville buite Kaapstad gedeel het ter ere aan sy oorle’ouma. In die video stap Anthony in sy graduation-toga op ’n skrootwerf om...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 22nd May, 2025
Cover of Kuier

Skoonheid: Ons wys hoe jy jou vel kan help teen blou lig se eina

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 8th May, 2025
Cover of Kuier

Vermaak: Ons eie Bianca bekoor nou gehore op die oop blou see

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 24th April, 2025
Cover of Kuier

Checkdié:Rockjoublokkiessoos Jenna,Willow & ander fashionistas

WILLOW SMITH (24) is nooit bang om met mode-trends te eksperimenteer nie. Ons is mal oor dié retro 1970’s-geïnspireerde look. Die sangeres laat ’n Acne Studios-jas en bypassende broek die praatwerk doen. Sy wys hoe meer check, hoe beter, veral as al...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 10th April, 2025
Cover of Kuier

Getuienis: Ouma vertel hoe God haar kleinkind red van verdrinking

Die dag ná 21 Oktober laas jaar spook steeds by haar. Die vorige dag was ‘n doodgewone, maar vreugdevolle een, want haar tweelingkleindogters, Amina en Anika, het hul tweede verjaardag gevier met ’n lekker lunch by die Spur, omring deur familieliefde,...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 27th March, 2025
Cover of Kuier

Herfs beteken jy kan kies en keur tussen ryk kleure en teksture vir jou eie loopplank-inspired, stylvolle klerekas!

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 13th March, 2025
Cover of Kuier

‘EK WAS HEELTYD IN SURVIVAL MODE’

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 27th February, 2025
Cover of Kuier

IVF-stryd: Taliep se dogter maak hart oop oor pogings vir baba 2

Ná 'n mislukte in vitro-poging in November 2023, het die derde oudste dogter van die wyle teaterlegende Taliep Petersen uiteindelik boedel oorgegee. Sy móés eenvoudig praat oor haar en haar man, Tashrique Majiet (37), se innerlike pyn – veral omdat...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 13th February, 2025
Cover of Kuier

MY PAD VAN BONTAS TOT BO

ROZANNE vind vrede in haar 40’s

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 30th January, 2025
Cover of Kuier

Getuienis

:' God troon boons 18- jaarkanker stry duit, al eis ditto e my kind'

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 16th January, 2025
Cover of Kuier

DUIFMAESTRO

Bolander se resiesduiwe vlieg titels los van Kaap tot Kroonstad DUIFMAESTRO

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 2nd January, 2025
Cover of Kuier

LEKKE’, WILLEM!

Singende security guard kraai koning in Kuier Karaoke

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 5th December, 2024
Cover of Kuier

IN HAAR GOUE ERA

Profiel: Yasmin Furmie loop voor in die stylbrigade in haar goue jare

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 21st November, 2024
Cover of Kuier

Geskenk gids: Mooiste mooi goed vir elke gesinslid, alles onder R400!

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 7th November, 2024
Cover of Kuier

Geldsake:

Ddae toe een inkomste genoeg was om ’n hele gesin se behoeftes te dek, is lankal verby. En in meeste gevalle moet selfs huishoudings met twee of meer inkomstes die belt stywer trek, want die lewe raak net ál duurder. Hoe nog gemaak as een van hierdie...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 24th October, 2024
Cover of Kuier

‘TOE kry my pa my in ’N BODY BAG . . .’

Lees nou deel 2 van Jawaahier Petersen se lewensverhaal

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 10th October, 2024
Cover of Kuier

16 BLADSY-BEDERF!

suidooster-ster deel haar lewensverhaal eksklusief in kuier: ‘my lewe as taliep se kind’

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 26th September, 2024
Cover of Kuier

Kelders-sterre kap ‘it uit by ons pastel ‘patsy’!

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 12th September, 2024
Cover of Kuier

Leserstorie: Paarlse drummie sê hoe slaan hy wêreldrekord los

Om daai stok in die lug te hou en allerhande tierlantyntjies en truuks daarmee uit te voer, is ’n kuns wat die male drummie Quiwin Maasdorp (17) al bemeester het. Dié Paarliet is só goed met die mace dat hy twee goue én ’n silwermedalje in sy eerste...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 29th August, 2024
Cover of Kuier

Van wit tot geel tot denim en Mary Janes – loer hoe ons dié lente met die jongste style verwelkom!

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 15th August, 2024
Cover of Kuier

Mode: Laatwinter se looks word met dié accessories sjiek afgerond!

STYLVOLLE HOED Van baker boy-hoede tot beanies – hou die koue uit met stylvolle hooftooisels. ’n Bruin paper boy-hoed lyk supersjiek met ’n gebreide rok, jas en boots, soos dié gas by die Paryse Modeweek wys. Maak seker jou jas is in dieselfde...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 1st August, 2024
Cover of Kuier

RUGBY-KOORS

Nou’s dit ‘n klubrugby -ding!

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 18th July, 2024
Cover of Kuier

Skoonheid: Lank of kort, outyds of modern, hier's 'n snit vir jóú hare

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 4th July, 2024
Cover of Kuier

Carissa Cupido van GoodHope FM is nou ook Expresso sen uwegesig–sy't kleintyd al geweet radio en TV is haar voorland

Hoekom radio en TV? Ek wou in my grootwordjare op TV wees, maar het nie mense wat soos ek lyk daarop gesien nie, so ek het nooit gedink dis eens moontlik nie. Ek was ook lief vir musiek, en het ’n diep konneksie met radio gevind. Ek wou deel daarvan...

Read Full Story (Page 3)