Huisgenoot

Thursday - 29th January, 2026
Cover of Huisgenoot

Andrew kry sy ry ná hy uit sy huis én familie geboender word

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 22nd January, 2026
Cover of Huisgenoot

Mickey Rourke platsak en sonder huis

SY JEANS sak af, sy pruik loer onder sy hoed uit en sy gesig lyk asof – hoe sal jy dit nou mooi stel? – sy plastiese chirurg se hand geglip het. Dis moeilik om te glo Mickey Rourke was op sy dag ’n smeulende hartebreker, die argetipiese aantreklike...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 15th January, 2026
Cover of Huisgenoot

EINDELIK WEER ÉK

Verskeur deur ’n ‘saggeaarde gesinshond’ – toe bou dokters vir my ’n splinternuwe neus

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 8th January, 2026
Cover of Huisgenoot

RAAD

Vra vir Irma: Ek’s sterwend, nagmerries maak my mal Hier’s hulp: Kies jou kussing só Geldsake: Help jou kind só met ’n huislening Jou troeteldier: Honde wat baklei Jou sterre

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 25th December, 2025
Cover of Huisgenoot

SENDELING MICHELE POTGIETER

KERSFEES IS NIE MEER DIESELFDE NIE, MAAR ONS TREUR NIE SONDER HOOP NIE

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 18th December, 2025
Cover of Huisgenoot

POKÉBAKKIES

LEEFSTYL/ RAAD / VERMAAK

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 11th December, 2025
Cover of Huisgenoot

RAAD

Vra vir Irma: Is dit reg dat ek by my kinders bly? Gesondheid: Is dit alzheimers of net die ouderdom? Geldsake: Antwoorde oor skuldmediasie Wenke: Slim met sonbrandroom Jou sterre

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 4th December, 2025
Cover of Huisgenoot

LEEFSTYL/ RAAD/ VERMAAK

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 27th November, 2025
Cover of Huisgenoot

Voorblad: Stranger Things Reekse: ’n Historiese reeks wat inlig en vermaak Musiek: Die boyband Boyzlife TV: Saturday Night Live vier 50 jaar, Sitting Bull, Novocaine en Kom ons braai KYK & LUISTER

DESTYDS in my matriekeksamen het ek ure voor die televisie gelê. Op TV3 was daar ’n oom met grys hare, William Smith, wat daagliks wiskunde verduidelik het. Ek weet nie of dit my uiteindelik gehelp het nie – my syfervaardigheid was nooit ’n sterk punt...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 13th November, 2025
Cover of Huisgenoot

RAAD

Vra vir Irma: Kinders boelie vir ma Gesondheid: Verminder valrisiko Geldsake: Apps wat help met bestuur, begroot en bespaar Blink planne: Hou jou huis vars Jou sterre

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 6th November, 2025
Cover of Huisgenoot

Hou saam WOORDMAKIETIE!

Die lekker tye begin hier! ’n Vrolike mengsel temas is die partytjiegaste in Huisgenoot se splinternuwe Woordsoek no. 17. Kuier-kuier deur die bladsye van dié prettydskrif en voel hoe jy met elke woord wat jy vind ál nader beweeg aan jou geluksone.

Read Full Story (Page 2)
Thursday - 30th October, 2025
Cover of Huisgenoot

SY’S MY NOMMER EEN

Eben Etzebeth het dadelik geweet Anlia van Rensburg is die een na wie hy nog altyd op soek was. In hierdie uittreksel uit sy nuwe biografie, Ten Slotte, vertel hy hoe hulle verlief en verloof geraak het – en hoe sy daar was in die grootste oomblik van...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 23rd October, 2025
Cover of Huisgenoot

‘EK WEET HY SAL MOET TRONK TOE GAAN’

Hy’t gevlug, sy’t gevolg – en nou sit net sy met die gemors ná al die miljoene verdwyn

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 16th October, 2025
Cover of Huisgenoot

Vernoude lugweg steel my lewe

WANNEER hulle ver gaan stap, het sy soms letterlik stof in haar man se oë geskop. Dan was dit hý wat gesê het wag, ek wil eers sit en asemskep. Michelle Oosthuizen-Naude was aktief en fiks. En lief vir die buitelewe hier op Langebaan. Covid het haar...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 9th October, 2025
Cover of Huisgenoot

SIDERGESTOOFDE VARKLIES

GENOEG VIR 4 / BEREIDING: 15 MIN. 1 groot suurlemoen 2 knoffelhuisies, gekap hand vol vars salie, gekap hand vol vars pietersielie, gekap 4 takkies vars tiemie, gekap 100 ml olyfolie, plus ekstra vir die pan gerookte seesout (gewone sout is ook reg)...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 25th September, 2025
Cover of Huisgenoot

HOE VIER JY 80 AS JY PIETER-DIRK UYS IS?

Met 180 van jou naaste vriende en Sophia Loren!

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 18th September, 2025
Cover of Huisgenoot

EK’T MY VINGER IN SY OOG EN VUIS IN SY KEEL GEDRUK OM TE OORLEEF

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 11th September, 2025
Cover of Huisgenoot

AFRIKAANS SE NUWE SEKSFLIEK

Dis Boerboel-broekies wat bult, sweet wat spat en ’n heel nuwe soort bokkoors in die Bosveld

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 4th September, 2025
Cover of Huisgenoot

RAAD

Vra vir Irma: Ek voel vet en lelik Gesondheid: Terapie wat jou sak pas Slim planne: Engelse sout tot die redding Jou huis: Plante en allergieë Jou sterre

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 28th August, 2025
Cover of Huisgenoot

TOE’S DIT NET MY DOGTER SE AS WAT EK HUIS TOE BRING

ONS TOPDRIE SKITTER SAAM!

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 21st August, 2025
Cover of Huisgenoot

RAAD

Ná ’n huwelik van byna twee jaar is ek nou regtig keelvol vir al die beloftes wat my man destyds gemaak maar nooit nagekom het nie. Ons plaas is 30 km buite die dorp. Ek het gevra dat hy my verseker hy sal net drie goed vir my doen. Die eerste was...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 7th August, 2025
Cover of Huisgenoot

KYK & LUISTER

Voorblad: Maroon 5 Flieks en reekse: Semi-soeter en ander smake Musiek: Len Muller kry weer momentum met “Energie” TV: Eensame boere, mediese drama, diep gesprekke en twee dokkies

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 31st July, 2025
Cover of Huisgenoot

SHUCKS SE SHORTY

ALFRED NTOMBELA OOR DÁÁI VIDEO’S Ek werk g’n in ’n slaghuis – ek woeker self op die skerm!

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 24th July, 2025
Cover of Huisgenoot

HEKELPATRONE BY DOSYNE

Hier is goeie nuus vir alle hekelliefhebbers: Huisgenoot se nuwe Hekel-uitgawe is op die rakke. Dit is propvol patrone om van te kies en na hartelus te begin hekel. So kry die hekelpenne gereed, want daar lê ure se pret en plesier voor! Daar is iets...

Read Full Story (Page 2)
Thursday - 17th July, 2025
Cover of Huisgenoot

Vra vir Irma: Die hunkering na ’n kleinkind wat net nooit weggaan nie Jou huis: Idees vir jou badkamer Gesondheid: Kos vir konsentrasie Geldsake: Weet hoe werk begraf-nispolisse Hulp: Klop die paniek Jou sterre

My twee kinders is albei in hulle dertigs. My seun is al langer as tien jaar getroud, maar weier om kinders te hê. Hy het sy redes. My dogter is twee jaar getroud en sy sowel as haar man wil baie graag kinders hê. Hulle het vanjaar begin probeer om...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 10th July, 2025
Cover of Huisgenoot

Vra vir Irma: Ek sukkel om my seun se dood te verwerk Gesondheid: Draai briek aan met die sopies Geldsake: Help! My krediettelling is laag Jou sterre

Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekendmaak nie en jou identiteit bly vertroulik. Stuur jou e-pos aan Vra vir Irma na...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 3rd July, 2025
Cover of Huisgenoot

ANDERKENT DIE GROOTSTE SEER

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 26th June, 2025
Cover of Huisgenoot

Vra vir Irma: Dís wat ek van my pa waardeer Leefstyl: Hou sÓ die bene in jou lyf sterk Geldsake: Moenie jou lewenspolis kanselleer nie! Oorkom daai skaam gevoel Jou sterre

Nee kyk, 2025 het tekkies aangetrek en is besig om onder ons uit te hol dat die stof so staan! Hier is ons reeds in die middel van die jaar en dis boonop die maand van Vadersdag. Vandeesweek het ek by die kinders kers opgesteek om te help met my...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 19th June, 2025
Cover of Huisgenoot

EGO + EGO = THE MIN PLEK VIR ALBEI!

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 12th June, 2025
Cover of Huisgenoot

CECIN’ESTPAS UNEKLAP – MAAR WAT WÁS DIT DAN?

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 5th June, 2025
Cover of Huisgenoot

Afrikaans 100: Vooruitgang en vervreemding ‘HY HET GELEWE VIR ANDER MENSE’

HEEL LINKS. Erns Grundling. LINKS: David Kramer. REGS: Christo Davids. ONDER: Die eerste reëls van Adam Small se ikoniese gedig “Kô, lat ons sing”. INLAS: Adam geskets deur Jotam Schoeman.

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 29th May, 2025
Cover of Huisgenoot

RAAD

Vra vir Irma: Hoe verloor ek gewig? Leefstyl: Maak die beste koppie koffie Geldsake: Vyf dinge wat jy moet weet oor motorveilings Jou kind: Riglyne om jou baba veilig te masseer Jou sterre

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 22nd May, 2025
Cover of Huisgenoot

AAN’T HUIS BY SHARI KENNEDY NÁ HAAR STRYD MET KANKER

Huisgenoot se nuwe Hekel- uitgawe is op die rakke. Dit is propvol patrone om van te kies en na hartelus te begin hekel. So kry die hekelpenne gereed, want daar lê ure se pret en plesier voor! Daar is iets van alles, en veral die speelgoed is tans baie...

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 15th May, 2025
Cover of Huisgenoot

Vra vir Irma: Vrede bo familie Gesondheid: Weerstandige stysel kan insulienweerstandigheid verbeter Geldsake: Moenie jou huis verkoop vir aftreegeld nie Jou kind: Hulp met hakkel Jou sterre

Ek was in ’n familie waar ek baie ontuis gevoel het. My ma het my broer en suster aanbid, terwyl ek nader was aan my oorlede pa. My ma en suster was boesemvriendinne en intieme vertrouelinge. Ek was die vyfde wiel aan die wa. Deur die jare het dinge...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 8th May, 2025
Cover of Huisgenoot

'EK KIES ELKE DAG OM NIE TE RELAPSE NIE'

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 1st May, 2025
Cover of Huisgenoot

RAAD

Vra vir Irma: As ’n gekla jou laat kners Ouerskap: Slaaproetine noodsaaklik Geldsake: Verstaan jou aftreevoordeel Blink planne: Verbeter jou breinkrag só Jou sterre

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 24th April, 2025
Cover of Huisgenoot

RAAD

Vra vir Irma: Vervreemding van kinders – hoe gemaak? Gesondheid: Goedheid in ’n neutedop Verhoudings: As vriendskap op die rotse loop Geldsake: Karversekering Troeteldiere: Neus in die lug Jou sterre

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 17th April, 2025
Cover of Huisgenoot

TRIOMF, SLAE EN SIEKTE – EN NOU ’N NUWE EK

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 10th April, 2025
Cover of Huisgenoot

Werkgewer Ouerskap: Leer jou tiener dankbaarheid Jou sterre

LEEFSTYL/ RAAD/ VERMAAK

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 3rd April, 2025
Cover of Huisgenoot

Vra vir Irma: My kinders laat my vereensaam Gesondheid: ’n Voorskootmaag – hoe gemaak? Geldsake: Ontsyfer annuïteite Leefstyl: Goeie skoenwenke Jou sterre

Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekendmaak nie en jou identiteit bly vertroulik. Stuur jou e-pos aan Vra vir Irma na...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 27th March, 2025
Cover of Huisgenoot

HG-joernalis se oormaaksessie by Insta-ster

DIS vanoggend ’n gejaag om betyds te wees, maar ek is eintlik onseker waarom dit my nog verbaas. Gisteraand het my eenjarige besluit om eerder kopstane in haar kot te doen as om te slaap. Haar twee ouer sussies moes eintlik hulle netbalklere inpak,...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 20th March, 2025
Cover of Huisgenoot

Vra vir Irma: Hunkerend na my ou liefde Gesondheid: Is jou lyf jonger of ouer as jy? Geldsake: Hoekom is my eis afgekeur? Leefstyl: Lok só voëls na jou tuin Jou sterre

Hoe gaan ’n mens aan met jou lewe as jou hart steeds na ’n ou liefde hunker? Almal het aanbeweeg en lei hulle lewe, maar die verlange en hunkering na wat kon gewees het, knaag aan jou. ’n Mens maak keuses in jou lewe wat in daardie stadium reg voel,...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 13th March, 2025
Cover of Huisgenoot

Kom kuier gerus in my spoghuis – trek net jul skoene uit!

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 6th March, 2025
Cover of Huisgenoot

Ek het vyf maande gehad om te leef ná my kankervonnis – nou’s dit 15 jaar later

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 27th February, 2025
Cover of Huisgenoot

HIER’S H MY HUIS VOL STORIES EN MY 3 GRAMMYS GR SPESIAAL VIR V HG AFGESTOF!

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 20th February, 2025
Cover of Huisgenoot

WANNEER DIT STORM & DRANG

Ek het my tieners se deure afgehaal. Nou is dit verby en hulle het dit nog nooit weer gedoen nie. Maar dis belangrik om ook ’n hond te hê as jy tieners het, want iemand moet darem bly wees om jou te sien elke dag. ANNA 2 Hykie Berg se vrou,...

Read Full Story (Page 4)
Thursday - 13th February, 2025
Cover of Huisgenoot

MINIBOEKIES, MAKSIPRET!

Waar jy ook al is – op die strand, die rusbank, die vliegtuig – dis altyd beter met jou gunstelingraaisels byderhand. Of jy nou graag wegkruipwoorde soek, koderaaisels se kode met jou woordkennis kraak of sudoku’s vir brekfis eet, hierdie klein boekies...

Read Full Story (Page 2)
Thursday - 6th February, 2025
Cover of Huisgenoot

RAAD

Vra vir Irma: My broer dra nie geldelik by nie Leefstyl: Vrugte verryk jou lewe Gesondheid: Is jy verslaaf aan suiker? Geldsake: Betaal jou verband Verhoudings: My kinders bly oorsee Jou sterre

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 30th January, 2025
Cover of Huisgenoot

ELON MUSK

Mars is nie genoeg nie, my miljarde ook nie – ek mik na al die mag op Aarde

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 23rd January, 2025
Cover of Huisgenoot

EGOLIAKTRISE CHRISTEL SMITH VERTEL HOE SY ÁLS VERLOOR

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 16th January, 2025
Cover of Huisgenoot

OPMYEISH! SE CEYLONIA A

SY SIT die “wild” in “wild card”. En dis g’n belediging nie, net die silwerskone waarheid. Ceylonia Bekker erken dit self. Daar verskyn sy dan destyds in die tweede seisoen van Op my eish! as die vrou wat ’n knuppel in die hoenderhok kom gooi. Aan...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 9th January, 2025
Cover of Huisgenoot

Body Lotion

INDICATION Significantly increases skin moisturisation. PRESENTATION White fluid. FORMULATION Lotion with 42% occlusive ingredients and 14% humectants. INGREDIENTS Aqua, Dimethicone, Isopropyl Palmitate, Ethylhexyl Cocoate, Isododecane, Isopropyl...

Read Full Story (Page 2)
Thursday - 2nd January, 2025
Cover of Huisgenoot

RAAD

Vra vir Irma: Hoe registreer ek ’n patent? Leefstyl: Help jou kind maats maak Porsiegrootte in jou hand Jou geldsake: Geldwenke vir 2025 Wat doen ek met ’n brandwond? Jou sterre

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 26th December, 2024
Cover of Huisgenoot

PLAKKAAT TV-GIDS HUISGENOTJIES RAAISELS

Huisgenoot.com is beskikbaar by Netwerk24.com, die aanlyn bymekaarkomplek van al jou gunstelingtydskrifte en -koerante teen slegs R125 per maand.

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 19th December, 2024
Cover of Huisgenoot

EK MOES HOM OPPAS, MAAR NÁ SY DOOD IS HYY MÝ BEBESKERMENGEL

KRIEKETGEESDRIFTIGES, staal julleself! Die Boxing Day-toetswedstryd tussen SuidAfrika en Pakistan is net om die draai. Die twee spanne pak mekaar van 26 tot 30 Desember op SuperSport Park in Centurion. Dink net aan die skare se dreunsang, die klap van...

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 12th December, 2024
Cover of Huisgenoot

MY LEWE IS ’N GESUKKEL

Vra vir Irma: My lewe is ’n gesukkel Leefstyl: Planne vir die langpad Jou kind: Kennis oor seks Geldsake: Help jou ouers Wenke vir gewigsverlies Jou sterre

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 5th December, 2024
Cover of Huisgenoot

KLAAR RONDGEVRY?

Steffi vat hulle eenjarige dogtertjie, Arielle, al saam op uitstappies. AAR is min waarvoor STEFFI BRINK bang is. Om uit ’n vliegtuig te spring? Klaar gedoen. Op rotse rondklouter? Maklik. Diepseeduik? In haar slaap. Nee wat, deur dié fiksheidsmodel...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 28th November, 2024
Cover of Huisgenoot

Mens: Plaaslik

ACK PAROWwas PAROW was nog nooit bang vir ’n bietjie bling nie. Dis ’n rapper se prerogatief daai, sou mens seker kon sê. Veral as jy op ’n verhoog gaan staan en beats soos dié rap: Jy’s ou nuus, ek kom met rou beats. Jy lê en wag, ek gaan soek iets....

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 21st November, 2024
Cover of Huisgenoot

TRUMP SE CHAOTIESE EN STORMAGTIGE TERUGKEER NA DIE WITHUIS SE WARM STOEL

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 14th November, 2024
Cover of Huisgenoot

THE GODS MUST BE CRAZY, KYK HOE GOED LYK SY STEEDS!

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 7th November, 2024
Cover of Huisgenoot

VINNIGER, MAKLIKER EN GESONDER VIR DIE SOMER!

Huisgenoot Lugbraaier No. 3 is op die rakke en propvol heerlike resepte vir die kombuistoestel wat almal aan die praat het. Dis ’n moethê vir jou kombuis, met van heerlike gesinskos tot elegante onthaalgeregte, asook kennersraad oor hoe om jou braaier...

Read Full Story (Page 2)
Thursday - 31st October, 2024
Cover of Huisgenoot

NOU WAG DIE GRONDPA AIE VIR'N REGTE PLAASKIND

Read Full Story (Page 1)
Thursday - 24th October, 2024
Cover of Huisgenoot

RAAD

Vra vir Irma: Raadop met my man Maak só tyd vir ontspan Moets en moenies vir pa’s en seuns Geldsake: Versekering en bybetalings Hoes jy alewig? DÍs dalk die rede Jou sterre

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 17th October, 2024
Cover of Huisgenoot

Everest raak steeds hoër Standbeeld op Titanic gevind Stamseloorplanting help diabeet Nuwe vis gevind

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 10th October, 2024
Cover of Huisgenoot

Voorblad: Ampie du Preez Reeks: Kaos Musiek: Smokie en Dodo TV: ’n Gruwelfliek, ’n komedie en ’n romkom

AMPIE du Preez is nie iemand vir tierlantyntjies nie. Hy praat reguit en sing uit sy hart uit, of dit nou ’n lekker kuierliedjie is, ’n duet saam met Die Heuwels Fantasties, of ’n ernstige ballade. Elkeen het ’n tyd en ’n plek. En die gevolg is, aldus...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 3rd October, 2024
Cover of Huisgenoot

RAAD

Goeiemôre, tannie Irma, kan Tannie vir my raad gee oor hoe om ’n sjef te word? Daar is geen finansies beskikbaar nie en ek het ook nie ’n inkomste nie. Lekker dag vir Tannie. My liewe kind, hoe mooi is dit vir my dat jy drome het ondanks jou...

Read Full Story (Page 3)